Slawiese mitologie

Sadko in die Onderwêreld-ryk, Ilja Repin (1876).

Die Slawiese mitologie en godsdiens het oor meer as 3 000 jaar ontwikkel. Daar word geglo dat dit uit 'n deel van die Steentydperk of moontlik selfs vroeër kom. Die godsdiens stem baie ooreen met ander wat uit die Proto-Indo-Europese godsdiens ontwikkel het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search